Skip to main content

Cilliers & Reynders | Attorneys in Centurion, Thabazimbi and Johannesburg

TESTAMENT: ONGELUKKIGHEID VAN ERFGENAME

TESTAMENT: ONGELUKKIGHEID VAN ERFGENAME André Eloff boedelbeplanner en konsultant vir Business & Legal Consultants andre@buslegal.co.za Bykans alle erfgename of ‘n groot persentasie van erfgename is gewoonlik ongelukkig omdat hulle nie erf wat hulle graag sou wou erf van hul ouers nie. Daar is min families wat tevrede is met dit wat vir elkeen nagelaat is, […]

PRAKTIESE WENKE VIR ELKE GESIN

LANDBOUWEEKBLAD Vir publikasie op 10 Maart 2022                            (Sperdatum: 18 Febr 2022) André Eloff CFP® Business and Legal Consultants (Pty) Ltd Lid van FISA andre@buslegal.co.za   PRAKTIESE WENKE VIR ELKE GESIN Terwyl mens leef en hard werk en speel en stoei om die pot aan die kook te hou, dink ons nie aan die oudag nie […]

EMOSIE BY TESTAMENTE

LANDBOUWEEKBLAD                   Uitgawe: 23 Junie 2022       (Sperdatum: 2 Junie 2022) André Eloff (CFP) Boedelbeplanner: Business & Legal Consultants Lid van FISA   Testamentmaak is ‘n Emosionele Ervaring Die meeste mense ervaar en aanvaar, dat wanneer ‘n testament gemaak en geteken is, hulle boedels behoorlik beplan is, sonder om aandag te gee aan die magdom risikos wat […]

KOSTES OM EIENDOM OOR TE DRA NA ‘N NUWE EIENAAR.

    Andre Eloff (CFP) Business and Legal Consultants                                                         23 Junie 2022 Lid van FISA andre@buslegal.co.za   KOSTES OM EIENDOM OOR TE DRA NA ‘N NUWE EIENAAR.   KOPER Die man op straat het geen keuse as om die “Wet van Transvaal” deeglik na te kom, wanneer dit kom by die aankoop van eiendom en […]

Suid Afrikaners met bates in die Verenigde Koningkryk (United Kingdom (“UK”))

LANDBOUWEEKBLAD Vir publikasie op 14 April 2022                            (Sperdatum: 25 Maartr 2022) André Eloff CFP® Business and Legal Consultants (Pty) Ltd Lid van FISA andre@buslegal.co.za   Suid Afrikaners met bates in die Verenigde Koningkryk (United Kingdom (“UK”)) Toenemend is daar landgenote, wat in Suid Afrika woon (inwoners), wat bates (vaste eiendom, beleggings en aftree fondse) in […]

Swak opgestelde Testament en die gevolge daarvan

André Eloff (CFP®) en A J du Plooy (B Juris, ATC) Boedelbeplanners: Business & Legal Consultants                                 6 Oktober 2022 Lid van FISA andre@buslegal.co.za   Swak opgestelde Testament en die gevolge daarvan… ‘n Vriend storm in met ‘n navraag van sy kliënt, ene Mev X (X). Haar (X) saamblymaat (Y), van vele jare, is reeds ‘n […]

Verstaan die realiteit en raak paraat

  LANDBOUWEEKBLAD   13 Mei 2021   Andre Eloff Andre.eloff@hotmail.com   Verstaan die realiteit en raak paraat   Gades, saamblyers (as gades) en vriende van oorledenes moet paraat word vir die dag as ‘n geliefde sterf. “Sterf”, gaan ons almal en dit gebeur altyd onverwags, en nooit op ‘n geskikte tyd nie, al was die oorledene […]

VOORSIENING VIR AFTREDE

LANDBOUWEEKBLAD van 8 April 2021                ANDRÉ ELOFF (Boedelbeplanning-konsultant) andre@buslegal.co.za VOORSIENING VIR AFTREDE Die vraag is: wanneer moet ‘n mens begin voorsiening maak vir aftrede. Die antwoord is: direk na skool of studies, as jy begin verdien. Niemand weet hoe lank jy gaan leef nie en niemand wil van ander (selfs jou kinders) afhanklik wees as […]

WEES DEURSIGTIG EN PRAAT OOR DIE DOOD

LANDBOUWEEKBLAD                                (Sperdatum 14 Sept 2021)  Publikasie 7 Oktober 2021) Andre Eloff CFP Business and Legal Consultants Lid van FISA andre@buslegal.co.za   WEES DEURSIGTIG EN PRAAT OOR DIE DOOD Mense skrum weg, as hulle die werklikheid in die oë moet kyk, en moet praat oor wanneer die dood intree en die gevolge daarvan. Mens kry die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X