Skip to main content

Cilliers & Reynders | Attorneys in Centurion, Thabazimbi and Johannesburg

Deregistrasie Van Beslote Korporasies

Hoe Veilig Is Jou Eiendom In Jou Beslote Korporasie? Gedurende 1985 tot 2008 was Beslote Korporasies (Closed Corporations) baie gewild vir veral die bedryf van klein sakeondernemings en vir die huisvesting van onroerende eiendom. ‘n Beslote Korporasie of “BK” soos dit alom bekend staan, was aanvanklik ‘n eenvoudiger en goedkoper entiteit om te bedryf. Dit […]

Etiese Gedrag Van Adviseurs En Kliënte

Mens hoor dikwels die uitdrukking onder sake persone: “die kliënt is koning”. Dit veroorsaak dat kliënte die betekenis daarvan, soms uitbuit en verwag in baie gevalle die onmoontlike van die verkoper of adviseur. Dit het ook in baie gevalle die gevolg dat finansiële adviseurs en boedelbeplanners die reëls so vêr rek, dat dit grens aan […]

Deeglike beplanning spaar kostes

KOSTES EN BOEDELS Deeglike holistiese beplanning beperk onnodige kostes Almal is koste sensitief. As mense hoor van “Boedelbeplanning”, dink die meeste aan “polisse” en dit laat die antennas regop spring en onmiddellik kom die woorde: “Ek het ‘n makelaar en my goed is in orde”. Baie dink, dat as daar genoegsame doodsdekking (kontant) is, dat […]

The difficulty of choosing a guardian

No parent wants to think about giving their child over to someone else. The idea itself is enough to send many into full Liam Neeson Taken mode, refusing even the idea of their child being taken away from them to find a hold in their minds. But what is it’s not your child that is taken away, […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X